News

Deriek Swart (62) is een van die dorp se aktiewe oor sestigjariges, wat ’n bergfiets trap dat hy huil. Die jarelange inwoner van Middelburg (Sedert 1970), het vandat hy vier jaar gelede begin fietsry ...