Prof. Hans du Plessis gaan uit die Griekwa-Psalms voorlees op Woensdag, 17 Mei by die Snowflake gebou. Foto: Verskaf. Potchefstromers het die gulde geleentheid om na voorlesings van die Griekwa-Psalms ...
Potchefstromers het die gulde geleentheid om na voorlesings van die Griekwa-Psalms te luister en meer te leer oor Griekwa-Afrikaans en die oorsprong van hierdie gedigte. ‘n Voorlesing van prof. Hans ...